곡 정보
-
- Lieg Vir My
- Riaan Benade
- Spontaan
Sê ek's 'n loslap
O jy ken my soort en hou jou slim
Ek kan ook mishap
Of val oor my woorde hoekom dink jy ek sing
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al sê hul vra maak nie seer nie
Die waarheid doen
So lieg vir my
Vry my as of ek jou alles is, jou alles is
En lieg vir my
Maak asof jou lyf my lyf gaan mis, my lyf gaan mis
Dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
Jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
So lieg vir my
Wie's nou die loslap
Ons is weer terug by die begin
Klip kan ook bloed tap
'n Perd by die water kan jou net tot hier bring
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al sê hul vra maak nie seer nie
Die waarheid doеn
So lieg vir my
Vry my asof ek jou alles is, jou allеs is

Vry my asof ek jou alles is, jou alles is

Lieg vir my

멜론 님께서 등록해 주신 가사입니다.