곡 정보
O ek staan langs die highway met my ou vriend Mike
Ons twee was oppad om Transkei toe te hike
Die son bak neer, dit was baie warm weer
Ons was amper reg om moed op te gee
Maar skielik in die verte blink 'n spikkel in die pad
Dit kom vinnig nader, ja die ding het laat spat
Ek kon my oë nie glo nie, my verstand kon dit nie vat
My God Gert dis 'n nuwe sort ossewa
Ossewa
Sweet, sweet ossewa
Ossewa
Ossewa
Ossewa
Ja
'n Ossewa
En 'n klien entjie verder begin die ding kalmeer
Hy kom tot stilstand met remme wat skree
'n Oom klim uit, hy sê ons moet nader tree
Hy gee nie om, om ons 'n lift te gee
Hy het sy ossewa woema gegee
En 'n V6 engine binne in gemonteer
En tape deck waarop Elvis Presley binne monds skree
Was 'n regte egte rock 'n roll ossewa
O ja ossewa
Sweet, sweet ossewa
Ossewa
Ossewa
Ossewa
Ja
'n Ossewa
En ons cruise langs die highway, af duidelik nie van hier
Teen 'n 160 kilometer per uur
Die ander karre op die pad het ons gou verby gegaan
Hy bied vir ons bier uit sy wa kus aan
'n Groot span osse sleep hy agter ons aan
En die nuut ontwerpte Venter sleepwa
Hy trap die lepel plat en ons is vinnig by die see
In ons funky nuwe rock 'n roll ossewa
Ja ossewa
Sweet, sweet ossewa
Ossewa
Sweet, sweet ossewa
Ossewa
Sweet, sweet ossewa
Ossewa
Sweet, sweet ossewa
Hey ossewa
Sweet, sweet ossewa
O ja ja ossewa
Sweet, sweet ossewa
Hey ossewa
Sweet, sweet ossewa
Ossewa
Ma ma ma ossewa Sweet, sweet ossewa
Ossewa
Ons ry in 'n ossewa Ossewa
Ons ry in 'n ossewa Ossewa
Ons ry in 'n ossewa Ossewa
Ons ry in 'n ossewa Ossewa
Ons ry in 'n ossewa Ossewa
Ons ry in 'n ossewa Ossewa
Ons ry in 'n ossewa
Ons ry in 'n ossewa Ossewa
Ons ry in 'n ossewa Hey, hey

멜론 님께서 등록해 주신 가사입니다.