곡 정보

Is Jy Bang
Eden
Eden
앱에서 듣기
Kan jy my dan nie vertrou nie
Het ek jou te seer gemaak
Ek wil jou nie net so los nie
Ek weet ek het 'n fout gemaak toe jy aan my raak
Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang
Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang
Lyk my jy wil nie vergeet nie
Ek sien hoe jy terug verlang
Maar ek sal vashou en nie los nie
So baby gee my nog 'n kans om aan jou te raak
Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang
Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang
En ek sien jou voor my staan
In 'n droom kom jy weer terug na my
En al weet ek jy moet gaan
Sal ons liefde nooit vergaan
Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang
Sê my is jy bang Is jy bang
Dat ek jou gaan vangJou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang
Wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang
멜론 님께서 등록해 주신 가사입니다.