곡 정보

As Ek Voor Jou Breek
Eden
Eden
앱에서 듣기
Ek staan en kyk vir jou
Jy't terug gevlieg van Mexico
En mense staar my aan
Want almal weet 'n man mag mos nie huil nie
En ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reën
En as ek voor jou breek was dit als die moeite werd, want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar vanaand stap jy soos 'n vreemdeling verby, stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my as ek voor jou breek
Hoe kon jy so gou vergeet het
Van die drome wat vir jou en my bedoel was
En miskien kon jy laat weet het
As my trane loop soos reën af teen die ruite
Want ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reun
En as ek voor jou breek was dit als die moeite werd, want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar vanaand stap jy soos 'n vreemdeling verby, stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my as ek voor jou breek
En as ek voor jou breek was dit als die moeite werd, want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar venaand stap jy soos 'n vreemdeling verby, stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my as ek voor jou breek
As ek voor jou breek
멜론 님께서 등록해 주신 가사입니다.